A A A A A
Psalms 107
31
Laat hulle die Here loof vir sy liefde en vir al sy wonderdade aan hulle.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

31
Hulle moet vir die Here dankie sê omdat Hy doen wat Hy belowe het, omdat Hy wonderwerke doen vir mense.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

31
Nou prys hulle die Here vir sy liefde. Hulle sê vir Hom baie dankie vir die wonderlike dinge wat Hy vir mense doen.
Afrikaanse Bybel DB 2006

31
Hulle moet die Here loof vir sy troue liefde, vir sy wonderdade wat Hy aan mense doen.
Afrikaanse Bybel 1983

31
Laat hulle die HERE loof om sy goedertierenheid en om sy wonderdade aan die mensekinders.
Afrikaanse Bybel 1933/1953