30 |
Hulle was bly toe dit kalm word en Hy hulle na die hawe toe lei waar hulle wou wees. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
30 |
Die mense was bly omdat die see stil geword het. Die Here het hulle gelei na die hawe waar hulle wou wees. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
30 |
Die mans was baie bly toe die storm bedaar het. Daarvandaan het God hulle veilig laat vaar tot by die volgende hawe. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
30 |
Die seevaarders het hulle verheug oor die kalmte. God het hulle veilig gelei na die hawe waar hulle wou kom. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
30 |
Toe was hulle bly, omdat dit rustig geword het, en Hy het hulle gelei na die hawe van hul begeerte. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|