A A A A A
Psalms 107
3
en dat Hy hulle versamel het uit baie nasies uit die ooste en die weste, uit die noorde en die suide.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

3
Hy het hulle bymekaargemaak uit ander lande, uit die ooste en die weste, die noorde en die suide.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

3
Dit maak nie saak uit watter land of van waar hulle kom nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

3
en uit baie lande versamel het, uit die ooste en die weste, die noorde en die suide.
Afrikaanse Bybel 1983

3
en uit die lande versamel het, van die ooste en die weste, van die noorde en van die see af.
Afrikaanse Bybel 1933/1953