A A A A A
Psalms 107
29
Hy het die storm stilgemaak en die golwe het bedaar.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

29
Hy het die stormwind stilgemaak, en die branders het klein geword.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

29
Hy het die storm stilgemaak. ’n Mens kan die klank van stilte hoor. Al die hoë golwe het gaan lê.
Afrikaanse Bybel DB 2006

29
Hy het die stormwind stilgemaak, en die golwe van die see het bedaar.
Afrikaanse Bybel 1983

29
Hy het die storm 'n gesuis gemaak, en hulle golwe het stil geword.
Afrikaanse Bybel 1933/1953