27 |
het net soos dronkaards getol en gewaggel, en al hulle kennis was tevergeefs. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
27 |
Hulle het soos dronk mense geloop en geval. Hulle was goeie matrose, maar hulle het nie geweet wat om te doen nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
27 |
Hulle word seesiek. Soos dronk mense word hulle heen en weer geslinger. Hulle kan nie eens dink wat om te doen nie. Almal is deurmekaar. Hulle is baie bang. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
27 |
en het soos dronk mense gesteier en gewaggel; al hulle seemanskuns het niks gehelp nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
27 |
Hulle het getuimel en gewaggel soos 'n dronk man, en al hulle wysheid is verwar. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|