A A A A A
Psalms 107
25
Hy praat, en die stormwinde steek op, en die golwe word al hoër.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

25
Toe Hy praat, het daar 'n stormwind gekom, en die branders was baie groot.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

25
Daar in die diepsee sê Hy net een woord, dan kom daar ’n groot storm op.
Afrikaanse Bybel DB 2006

25
Op sy bevel het 'n stormwind opgesteek en die golwe opgejaag.
Afrikaanse Bybel 1983

25
Want Hy het gespreek en 'n stormwind laat opsteek wat die golwe daarvan opgesweep het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953