A A A A A
Psalms 107
24
Hulle het die Here se werk gesien, sy wonderdade op die diepsee.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

24
Hulle het self gesien wat die Here doen, hulle het sy wonderwerke gesien op die diep see.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

24
Hulle sien dan wat die Here doen. Hulle besef watter wonderlike dinge Hy ver van die land af laat gebeur.
Afrikaanse Bybel DB 2006

24
Hulle het die werk van die Here ervaar, sy wonderdade op die diep waters.
Afrikaanse Bybel 1983

24
hulle het die werke van die HERE gesien en sy wonders in die diepte.
Afrikaanse Bybel 1933/1953