A A A A A
Psalms 107
23
Sommige mense het met skepe op die see gevaar, en op die groot oseane handel gedryf.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

23
Party mense het met skepe op die see geseil, hulle het hulle werk gedoen op die groot water.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

23
Partymaal beland mense in groot gevaar op die see. Hulle klim in klein skepies om handel te gaan dryf.
Afrikaanse Bybel DB 2006

23
Party het met skepe die see bevaar en hulle bestaan op die groot waters gemaak.
Afrikaanse Bybel 1983

23
Die wat na die see toe afdaal in skepe, wat handel drywe op die groot waters --
Afrikaanse Bybel 1933/1953