A A A A A
Psalms 107
22
Laat hulle dankoffers bring en met vreugde van sy dade vertel.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

22
Hulle moet vir Hom dank-offers bring, hulle moet sing en vertel wat Hy gedoen het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

22
Hulle sal opgewonde bly vertel van alles wat die Here gedoen het. Hulle moet vir Hom aanhou dankie sê.
Afrikaanse Bybel DB 2006

22
Hulle moet dankoffers bring en met blydskap van sy dade getuig.
Afrikaanse Bybel 1983

22
en laat hulle lofoffers bring en met gejubel sy werke vertel.
Afrikaanse Bybel 1933/1953