A A A A A
Psalms 107
20
Met ’n woord wat Hy gestuur het, het Hy hulle genees, en hulle van die dood weggeruk.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Hy het gepraat en hulle gesond gemaak, Hy het hulle gered voordat hulle gesterf het en in die graf was.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
Die Here het net een woord gesê, en toe word hulle gesond. So het Hy hulle uit die dood se kloue gered.
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
Hy het hulle met 'n enkele woord gesond gemaak, hulle aan die dood laat ontkom.
Afrikaanse Bybel 1983

20
Hy het sy woord uitgestuur, dat Hy hulle kon gesond maak en hulle uit hul kuile red.
Afrikaanse Bybel 1933/1953