A A A A A
Psalms 107
2
Hulle wat deur die Here gered is, sal sê dat Hy hulle verlos het van die vyand,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
Die mense wat vry is, moet vertel dat die Here hulle vrygemaak het, Hy het hulle vrygemaak, hulle het nie meer swaargekry nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
Dit moet mense sê as die Here hulle uit die moeilikheid help; ja, almal wat Hy uit nood gered het, moet so sê.
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
So moet die mense sê wat deur die Here bevry is, dié wat Hy uit hulle nood bevry het
Afrikaanse Bybel 1983

2
Dit moet die verlostes van die HERE sê, wat Hy uit die nood verlos het
Afrikaanse Bybel 1933/1953