18 |
Al hulle eetlus was weg, en die dood was naby. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
18 |
Hulle het naar geword, hulle kon niks eet nie, hulle was naby die dood. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
18 |
Alle soorte kos het hulle naar gemaak. Hulle het by die dood omgedraai. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
18 |
Alle kos het hulle laat walg, en hulle het by die dood omgedraai, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
18 |
hulle siel het 'n afsku gehad van elke soort voedsel, en hulle het tot by die poorte van die dood gekom. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|