A A A A A
Psalms 107
17
Sommige mense was dwaas in hulle opstand en het weens hulle eie sondes gely.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Party mense was dwaas, hulle het swaargekry omdat hulle opstandig was, omdat hulle verkeerd gelewe het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
Daar is dwase wat baie dom dinge doen. Deur verkeerde dinge te doen het hulle hulleself in groot swaarkry gedompel. Hulle was baie siek.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Party het dwaas opgetree, en deur hulle rebelse optrede, hulle sonde, het hulle in die ellende beland.
Afrikaanse Bybel 1983

17
Die wat dwase was vanweë die weg van hulle oortreding en weens hulle ongeregtighede gepynig is --
Afrikaanse Bybel 1933/1953