A A A A A
Psalms 107
16
Want Hy breek koperdeure af, en kap ystertralies stukkend.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

16
want Hy het koperdeure gebreek en ysterslotte stukkend geslaan.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

16
Ja, die Here se krag is baie groot. Hy breek die greep van die donkerste krisis. Niks is sterker as Hy nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

16
want Hy het koperdeure oopgebreek, ystergrendels stukkend geslaan.
Afrikaanse Bybel 1983

16
want Hy het koperdeure verbreek en ystergrendels stukkend geslaan.
Afrikaanse Bybel 1933/1953