A A A A A
Psalms 107
15
Laat hulle die Here loof vir sy liefde en vir al sy wonderdade aan mense.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Hulle moet vir die Here dankie sê omdat Hy doen wat Hy belowe het, omdat Hy wonderwerke doen vir mense,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Nou prys hulle die Here vir sy liefde. Hulle sê vir Hom baie dankie vir die wonderlike dinge wat Hy doen.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Hulle moet die Here loof vir sy troue liefde, vir sy wonderdade wat Hy aan mense doen,
Afrikaanse Bybel 1983

15
Laat hulle die HERE loof om sy goedertierenheid en om sy wonderdade aan die mensekinders;
Afrikaanse Bybel 1933/1953