A A A A A
Psalms 107
14
hulle uit duisternis en somberheid gered, en hulle boeie stukkend gebreek.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

14
Hy het hulle laat uitkom uit die donker, uit die pikdonker plekke, Hy het hulle kettings gebreek.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

14
God het hulle donkerte in lig verander. Hy het hulle uit die tronk uit laat stap as vry mense.
Afrikaanse Bybel DB 2006

14
Hy het hulle uit die donker, uit die diep duisternis, laat uitkom, Hy het hulle boeie stukkend gebreek.
Afrikaanse Bybel 1983

14
Hy het hulle uit duisternis en doodskaduwee laat uitgaan en hulle bande verbreek.
Afrikaanse Bybel 1933/1953