A A A A A
Psalms 107
11
Hulle het in opstand gekom teen die voorskrifte van God. Die leiding van die Allerhoogste het hulle geminag.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
Hoekom? Omdat hulle opstandig was teen God en wat Hy gesê het, omdat hulle nie wou doen wat die Hoogste God vir hulle gesê het nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
Hulle het nie na God geluister nie. Hulle het nie gedoen wat die Allerhoogste van hulle gevra het nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
want hulle het hulle verset teen die bevele van God, hulle het die leiding van die Allerhoogste in die wind geslaan.
Afrikaanse Bybel 1983

11
omdat hulle wederstrewig was teen die woorde van God en die raad van die Allerhoogste verwerp het,
Afrikaanse Bybel 1933/1953