A A A A A
Psalms 107
1
Dank die Here, want Hy is goed! Sy trou ken geen einde nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Julle moet vir die Here dankie sê, want Hy is goed, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
Sê vir die Here baie dankie met al julle liedere, want Hy is goed. Ja, Hy het sy kinders altyd lief!
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
“Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie!”
Afrikaanse Bybel 1983

1
Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!
Afrikaanse Bybel 1933/1953