9 |
Deur die asem van God het Hy hulle vernietig. Deur sy woede vergaan hulle. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
9 |
God word kwaad vir hulle, en hulle sterf, God vee hulle weg van die aarde. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
9 |
As God in sy woede sy asem oor hulle uitblaas, is dit verby met hulle. Hulle gaan net so dood! |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
9 |
Deur die toorn van God gaan hulle te gronde, deur sy woede gaan hulle tot niet. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
9 |
Deur die asem van God kom hulle om, en deur die geblaas van sy toorn word hulle vernietig. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|