A A A A A
Job 4
7
“Dink daaraan: Het onskuldige mense ooit vergaan? Wanneer is die mens wat God getrou dien, al ooit vernietig?
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Dink 'n bietjie hieroor: Is daar iemand wat onskuldig was en gesterf het? Is daar 'n eerlike mens wat verdwyn het?
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Elifas het verder gesê: “Dink ’n bietjie hieraan: Is daar enigiemand wat onskuldig was en ondergegaan het? Noem vir my ’n geval waar mense doodgegaan het wat reg geleef het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
“Dink daaroor na: het iemand ooit onskuldig te gronde gegaan? Waar is regverdiges ooit uitgewis?
Afrikaanse Bybel 1983

7
Bedink tog, wie het ooit onskuldig omgekom, en waar is opregtes verdelg?
Afrikaanse Bybel 1933/1953