A A A A A
Job 4
6
Gee dit dan nie vir jou hoop dat jy God aanbid het nie? Moet jy nie juis nou glo dat God sorg vir mense wat Hom dien nie?
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Jy het altyd vir God gedien, jy was 'n goeie man, jy het heeltemal reg gelewe. Daarom moet jy nou hoop en weet dat dit weer beter sal gaan.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Gee jou geloof in die Here nie vir jou die vertroue wat jy nodig het nie? Jy het altyd reg gelewe omdat jy die Here eer. Dit behoort mos vir jou hoop te gee.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
Beteken dit dan vir jou niks dat jy God gedien het nie, gee jou vrome lewe jou geen hoop nie?
Afrikaanse Bybel 1983

6
Is jou Godsvrees nie jou hoop, jou vrome wandel nie jou verwagting nie?
Afrikaanse Bybel 1933/1953