A A A A A
Job 4
5
En nou dat die moeilikheid oor jou gekom het, is jy verslae, noudat dit jou getref het, is jy gebroke.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Maar nou gaan dit sleg met jóú, en nou is jy moedeloos, nou gebeur dit met jou, en nou is jy bang.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Maar noudat die probleme na jou kant toe gekom het, kan jy dit nie verdra nie. Noudat dit jou raak, is jy platgeslaan.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Nou het die ramp jou getref, en jy is platgeslaan; dit het jou oorgekom, en jy is verslae.
Afrikaanse Bybel 1983

5
Maar nou dat dit jou oorkom, is jy moedverlore; nou dat dit jou tref, is jy verslae!
Afrikaanse Bybel 1933/1953