A A A A A
Job 4
4
Jou woorde het almal wat geval het, versterk. Jy het mense wat twyfel, regop gehou.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Party mense wou val, maar jy het hulle gehelp om regop te bly, jy het hulle sterk gemaak om aan te hou lewe.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Jy het ook mense wat wou gaan lê, aangemoedig om vas te byt. Dié wat gevoel het dat hulle knieë onder hulle knak, het jy gehelp om nuwe energie te kry en aan te gaan.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Jou woorde het dié wat struikel, opgebeur, dié wat wou val, het jy weer opgehelp.
Afrikaanse Bybel 1983

4
Jou woorde het opgerig die wat struikel, en jy het knikkende knieë versterk.
Afrikaanse Bybel 1933/1953