A A A A A
Job 4
20
Tussen oggend en aand word hulle vernietig, onopsigtelik vergaan hulle vir altyd.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Mense sterf elke dag, hulle verdwyn vir altyd, en niemand sien dit nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
Hulle kan in die môre nog springlewendig wees, maar teen die aand se kant dood wees. Niemand sal hulle eers mis nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
Tussen oggend en aand word hulle vernietig, hulle verdwyn vir altyd en word vergeet,
Afrikaanse Bybel 1983

20
Tussen môre en aand word hulle verpletter; hulle kom vir ewig om sonder dat iemand daar ag op gee.
Afrikaanse Bybel 1933/1953