A A A A A
Job 4
2
“Sal jy geduldig kan wees sodat ek iets vir jou kan sê? Geen mens kan stilbly nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
“Job, jy sal miskien nie daarvan hou dat ek vir jou iets probeer sê nie. Maar ek kan nie stilbly nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
“Sal jy geduldig met my wees en my toelaat om te praat? ’n Mens kan nie eintlik jou mond hou nie, weet jy!
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
“Sal dit jou vermoei as iemand met jou redeneer? Ek kan nie stilbly nie.
Afrikaanse Bybel 1983

2
As 'n mens dit met 'n woord by jou waag, sal jy ontstemd wees? Maar woorde inhou -- wie kan dit?
Afrikaanse Bybel 1933/1953