A A A A A
Job 4
19
Hoe kan Hy ons vertrou wat van klei gemaak is? Ons is van stof gemaak, en word papgedruk, so maklik soos ’n mot.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

19
Die mense wat Hy gemaak het van klei en van stof, maak nog meer foute, 'n mens kan daardie mense plat druk soos motte.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

19
Hoeveel minder kan Hy mense vertrou wat van klei gemaak is! En klei is eintlik niks anders as stof nie. Hulle kan soos motte platgedruk word.
Afrikaanse Bybel DB 2006

19
hoeveel te meer hulle wat in huise van klei woon, mense wat uit stof opgebou is, mense wat soos 'n mot pap gedruk kan word.
Afrikaanse Bybel 1983

19
Hoeveel meer by hulle wat kleihuise bewoon, van wie die grondslag in die stof is, wat fyngedruk word soos 'n mot.
Afrikaanse Bybel 1933/1953