A A A A A
Job 4
18
Selfs sy eie hemelse dienaars kan God nie vertrou nie. Selfs sy boodskappers is voor Hom vol gebreke.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

18
Nee, God weet dat sy dienaars in die hemel nie altyd doen wat hulle moet doen nie, Hy weet dat sy engele ook foute maak.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

18
Die Here kan nie eers sy eie werkers vertrou nie. Hy sien selfs die foute raak wat sy engele maak.
Afrikaanse Bybel DB 2006

18
In sy hemelse dienaars stel Hy geen vertroue nie, voor Hom is selfs sy engele vol gebreke,
Afrikaanse Bybel 1983

18
Kyk, in sy dienaars stel Hy geen vertroue nie, en by sy engele ontdek Hy dwaling.
Afrikaanse Bybel 1933/1953