A A A A A
Job 4
17
‘Kan ’n sterflike mens regverdig wees voor sy Maker, en ’n blote mens rein wees voor sy Skepper?’
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
‘Sal God kan sê dat 'n mens reg lewe? Sal 'n mens onskuldig kan wees voor die Een wat hom gemaak het?
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
‘Kan ’n gewone mens ooit regtig alles reg doen in die oë van die Here? Of kan ’n mens ooit sonder enige foute wees voor sy Maker?
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
‘Kan 'n mens ooit onskuldig wees in die oë van God en sonder blaam voor sy Maker staan?
Afrikaanse Bybel 1983

17
Sou 'n sterfling regverdig wees voor God? Of 'n man rein wees voor sy Maker?
Afrikaanse Bybel 1933/1953