A A A A A
Job 4
16
Iets het voor my gestaan, maar ek kon nie uitmaak watter vorm dit het nie. Iets het voor my verskyn en ’n veraf stem het gepraat:
Afrikaanse Bybel NLV 2011

16
Daar het iemand gestaan, ek kon nie sien wie hy is nie, maar ek het gehoor dat hy sê:
Afrikaanse Bybel ABA 2007

16
Dit het later opgehou, maar ek kon nie uitmaak wie dit was nie. Daar was net ’n gedaante voor my. In die stilte het ek ’n stem gehoor wat sê:
Afrikaanse Bybel DB 2006

16
“Die gees het stil gaan staan. Hoe hy lyk, kon ek nie sien nie, daar was net 'n gedaante voor my. Dit was stil en toe hoor ek 'n stem:
Afrikaanse Bybel 1983

16
Hy bly staan, maar ek kon sy gedaante nie herken nie -- 'n verskyning voor my oë! Ek hoor die gefluister van 'n stem wat sê:
Afrikaanse Bybel 1933/1953