A A A A A
Job 4
15
’n Windvlaag het by my verby getrek, en die hare van my lyf het orent gaan staan.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
'n Wind het oor my gewaai, die hare op my liggaam het regop gestaan.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Iets soos wind of ’n gees het liggies voor my gesig verbygegaan. Dit het my hare laat regop staan.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
'n Gees het voor my verby gesweef, en my hare het orent gaan staan.
Afrikaanse Bybel 1983

15
Toe skuif daar 'n gees voor my verby; die hare van my vlees het opgerys.
Afrikaanse Bybel 1933/1953