A A A A A
Job 4
13
Een nag, terwyl ander slaap, het ek dit gesien in ’n gesig wat my verskrik het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

13
Dit was toe ek gedroom het, toe almal vas geslaap het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

13
Dit het in die nag gebeur toe almal al geslaap het. Dit was soos ’n gesig wat ek gesien het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

13
In die tyd wanneer ander diep slaap, is ek ontstel deur 'n gesig in die nag.
Afrikaanse Bybel 1983

13
by die gedagtespel, uit naggesigte gebore, wanneer diepe slaap op die mense val.
Afrikaanse Bybel 1933/1953