A A A A A
Job 4
12
“Ek het dit eenmaal in die geheim gehoor, asof iemand dit in my oor fluister.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
“Ek het gehoor dat iemand sag praat, ek kon nie baie goed hoor wat hy sê nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Verder het Elifas gesê: “Iemand het iets in die geheim in my oor gefluister.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
“'n Woord het geheimsinnig by my gekom, my oor het die fluistering daarvan opgevang.
Afrikaanse Bybel 1983

12
Verder is 'n woord op geheimsinnige wyse na my gebring, en my oor het 'n gefluister daarvan opgevang,
Afrikaanse Bybel 1933/1953