11 |
Sonder prooi gaan die leeu dood, en die welpies loop verlore rond. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
11 |
dan kan hy niks vang nie, dan gaan hy dood van die honger, en sy welpies loop oral rond. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
11 |
Hierdie mense wat so verkeerd doen, sal soos leeus wees wat nie ’n prooi kry om dood te maak nie. Hulle sal van die honger doodgaan en hulle kleintjies sal alleen agterbly.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
11 |
gaan selfs die sterkste leeu dood van die honger en kom sy kleintjies om.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
11 |
Die leeu kom om by gebrek aan prooi, en die kleintjies van die leeuin word verstrooi. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|