A A A A A
Job 4
10
Die gebrul van die leeu, die gegrom van die roofdier, het stilgeraak. Die tande van die jong leeu is uitgeslaan.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

10
Leeus kan brul en raas, maar as 'n leeu sy tande verloor,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

10
Al brul hierdie mense soos wrede leeus, sal hulle tande gebreek word.
Afrikaanse Bybel DB 2006

10
Hulle is soos leeus, maar hoe 'n leeu ook al brul of grom, as sy tande uitgebreek word,
Afrikaanse Bybel 1983

10
Die gebrul van die leeu en die stem van die bruller -- ja, die tande van die jong leeus word uitgebreek.
Afrikaanse Bybel 1933/1953