9 |
Mense weet hoe om rotse te breek en die wortels van berge om te keer. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
9 |
Die mense kap die harde rots en hulle grawe diep onder die berge. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
9 |
Die mense kap aan die hardste rotse. Hulle keer amper die berge om soos hulle aan die fondasie grawe. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
9 |
“Die mens bewerk die harde rots met sy hande, hy keer die dieptes van die berge om, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
9 |
Hy slaan sy hand aan die klipharde rots, hy woel die berge van die wortel af om. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|