A A A A A
Job 28
8
In diep myne het geen wilde dier nog gekom, geen leeu het daar geloop nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
Die trotse wilde diere loop nie daar nie, die leeu loop nie daar verby nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
Die roofdiere kom nie daar nie. Daar is nog nie ’n leeu wat al daaroor geloop het nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
roofdiere loop nie daar nie, die leeu gaan nie daarlangs nie.
Afrikaanse Bybel 1983

8
waar die trotse roofdiere nie op trap nie, waar die leeu nie oor stap nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953