7 |
Dit is skatte wat geen roofvoël kan sien nie, en geen arendsoog kan bespeur nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
7 |
Die arend ken nie daardie pad nie, en die valk sien dit nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
7 |
Die roofvoëls weet nie waar hierdie skatte is nie. Die valke kan dit ook nie sien nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
7 |
Geen roofvoël ken daardie pad nie, die oog van 'n valk kan dit nie sien nie, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
7 |
'n Pad wat die roofvoël nie ken nie, en die oog van die valk het dit nie gespeur nie; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|