A A A A A
Job 28
6
Mense kan saffiere uit die rots en goudstof uit die stof haal.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Daar is saffier in die rotse van die aarde en daar is goud in die stof.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
In die klip kry hulle saffiere en ook poeierfyn goud.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
Uit die klip van die aarde kom saffier, ook korreltjies goud.
Afrikaanse Bybel 1983

6
Die klippe daarvan is die plek van saffiere, en dit bevat stoffies van goud.
Afrikaanse Bybel 1933/1953