A A A A A
Job 28
3
Hulle weet hoe om lig te maak in die donker en verken die verste, donkerste dele van die aarde op soek na erts.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

3
Hulle maak lig waar dit donker is, hulle soek klippe oral waar hulle kan, hulle soek tot in die donkerste diep plekke.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

3
Dit is baie donker onder die grond, maar mense weet hoe om lig daar te bring en die donker weg te jaag. Die lig maak dit moontlik om die verste donker dele van die aarde deur te soek om erts in die hande te kry.
Afrikaanse Bybel DB 2006

3
Die mens maak 'n einde aan die donker, hy soek erts in die diepste plekke, in die donkerste hoeke.
Afrikaanse Bybel 1983

3
'n Einde maak die mens aan die duisternis, en tot die uiterste grens deursoek hy die klip van donkerheid en doodskaduwee.
Afrikaanse Bybel 1933/1953