26 |
Hy maak die wette van die reën, en berei ’n pad vir die weerlig. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
26 |
toe Hy besluit het waar die reën moet val en waarnatoe die donderstorm moet gaan, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
26 |
Hy maak reëls vir die reën en wys die pad vir die weerlig aan. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
26 |
toe Hy vir die reën reëls gemaak het en 'n pad vir die weerlig aangewys het, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
26 |
toe Hy vir die reën 'n wet gestel het en 'n weg vir die onweerstraal, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|