A A A A A
Job 28
25
Hy laat die winde waai en Hy bepaal hoeveel reën moet val.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

25
Toe God besluit het hoe sterk die wind moet wees en hoeveel water daar in die wolke moet wees,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

25
Hy bepaal hoe sterk die wind sal waai. Hy sê ook presies hoe groot die see en riviere sal wees.
Afrikaanse Bybel DB 2006

25
Toe Hy die krag van die wind bepaal het en die waters uitgemeet het,
Afrikaanse Bybel 1983

25
Toe Hy vir die wind die gewig bepaal en die waters met die maat afgemeet het,
Afrikaanse Bybel 1933/1953