A A A A A
Job 28
24
want Hy kyk oor die hele aarde en sien alles onder die ganse hemel.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

24
want Hy sien tot waar die aarde ophou, Hy sien alles onder die hemeldak.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

24
Want Hy kyk so ver as die einde van die aarde. Hy kan ook alles sien wat onder die hemel is.
Afrikaanse Bybel DB 2006

24
want Hy sien die verste eindes van die aarde, Hy aanskou alles onder die hemel.
Afrikaanse Bybel 1983

24
Want Hy sien tot by die eindes van die aarde; alles wat onder die hemel is, aanskou Hy.
Afrikaanse Bybel 1933/1953