A A A A A
Job 28
22
Maar Verwoesting en Dood sê: ‘Ons het ’n gerug gehoor waar jy wysheid kan kry.’
Afrikaanse Bybel NLV 2011

22
Die onderwêreld en die dood sê: ‘Ons het net gehoor dat mense praat van die wysheid, maar ons het dit nie gekry nie.’
Afrikaanse Bybel ABA 2007

22
Ook die onderwêreld en die dood sê: ‘Ons het maar net ’n gerug daarvan gehoor.’
Afrikaanse Bybel DB 2006

22
Die onderwêreld en die dood sê: ‘Ons het maar net 'n gerug daaroor gehoor.’
Afrikaanse Bybel 1983

22
Die plek van vertering en die dood sê: Met ons ore het ons die gerug daarvan gehoor.
Afrikaanse Bybel 1933/1953