A A A A A
Job 28
20
Maar weet mense waar om wysheid te vind? Waar kan hulle insig kry?
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Maar die wysheid, van waar kom dit? Waar kan jy leer om verstandig te wees?
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
“Nou waar kom wysheid vandaan? Wat is die oorsprong van ‘verstaan’?
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
Die wysheid, waar kom dit vandaan? Waar is die woonplek van die insig?
Afrikaanse Bybel 1983

20
Die wysheid dan -- waar kom dit vandaan? En waar is die plek van die verstand?
Afrikaanse Bybel 1933/1953