2 |
Hulle weet hoe om yster uit die grond te haal en koper te smelt uit klip. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
2 |
Hulle haal yster uit die grond en hulle smelt koper uit klip. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
2 |
Hulle weet hoe om yster uit die grond te haal. Hulle weet ook dat koper uit erts gesmelt kan word. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
2 |
Yster word uit die grond gehaal en koper word uit erts gesmelt. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
2 |
Yster word uit die grond gehaal, en koper word uit klip gegiet. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|