19 |
Topaas uit Etiopië* kan nie daarvoor ingeruil word nie, want die waarde daarvan is meer as die suiwerste goud. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
19 |
Topaas uit die land Kus of die skoonste goud sal nie genoeg wees nie, jy kan nie daarmee betaal vir wysheid nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
19 |
Selfs nie topaas wat uit Etiopië kom, kan daarmee vergelyk word nie. Dit is onmoontlik om die waarde van wysheid met suiwer goud te probeer bepaal. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
19 |
Topaas uit Kus kom nie daarby in waarde nie, selfs met suiwer goud kan jy nie daarvoor betaal nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
19 |
Die topaas van Kus kan daarmee nie vergelyk word nie, suiwer goud word daarteen nie opgeweeg nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|