A A A A A
Job 28
18
Koraal en kosbare kristal kan dit nie betaal nie. Wysheid het meer waarde as pêrels.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

18
En koraal of kristal sal ook nie genoeg wees nie, en ook nie pêrels nie, wysheid is baie meer kosbaar as dit alles.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

18
Koraal of kristal kan nie eers in dieselfde asem as wysheid genoem word nie. Dit is baie meer werd as pêrels.
Afrikaanse Bybel DB 2006

18
Koraal en kristal word nie eers gereken nie, wysheid is baie meer werd as pêrels.
Afrikaanse Bybel 1983

18
Korale en kristal kan nie genoem word nie, en die besit van wysheid is meer werd as korale.
Afrikaanse Bybel 1933/1953