A A A A A
Job 28
17
Wysheid is meer kosbaar as goud en kristal. Jy kan dit nie koop met goud-gemonteerde juwele nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Goud en glas sal nooit genoeg kan wees nie, jy kan nie wysheid ruil vir goue juwele nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
Goud en glans kan nie met die wysheid vergelyk word nie. Dit kan nie eers vir goue juwele verruil word nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
goud en glas kom nie daarby in waarde nie, vir voorwerpe van fyn goud kan 'n mens dit nie ruil nie.
Afrikaanse Bybel 1983

17
Goud en glas kan daarmee nie vergelyk word nie, en vir goue voorwerpe ruil 'n mens dit nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953