16 |
Die waarde daarvan is meer as al die goud van Ofir, en groter as die kosbare stene van oniks of saffiere. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
16 |
Jy kan nie daarvoor betaal met goud uit Ofir, of met kosbare oniks en saffier nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
16 |
Die waarde van wysheid kan nie eers vergelyk word met die fynste goud of kosbaarste diamante of saffiere nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
16 |
Daarvoor kan nie betaal word met die goud van Ofir of met kosbare oniks en saffier nie; |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
16 |
Die goud van Ofir weeg daar nie teen op nie, ook nie die kosbare onikssteen en saffier nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|