15 |
Jy kan dit nie met goud koop nie, jy kan nie silwer daarvoor afweeg nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
15 |
Jy kan nie wysheid koop nie, ook nie met goud nie, jy sal nie kan weeg hoeveel silwer dit sal kos nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
15 |
“’n Mens kan nie met goud vir wysheid betaal nie en met geld kan jy dit nie koop nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
15 |
Goud kan dit nie koop nie, sy waarde kan nie in silwer afgeweeg word nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
15 |
Fyn goud kan daarvoor nie gegee word nie, en geen silwer as koopprys daarvan afgeweeg word nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|